STROOMOP met Rozanne McKenzie - DIY for the Concrete Jungle_Episode 7
Hierdie week kuier Rozanne McKenzie by Donnalee Roberts op die dak van Rooftop Salsa. Hulle gesels oor stroomop-swem in die lewe en Rozanne deel 'n kosbare DYI-wenk vir ieder en elke vrou daarbuite. DIY for the Concrete Jungle is 'n weeklikse mini-webreeks tot die opbou van STROOMOP film wat 9 Augustus in teaters landswyd vrygestel word.
“Always be a first-rate version of yourself instead of a second-rate version of somebody else.”
Hierdie mini-webreeks is gebore uit die hart van Stroomop film, om vroueharte te raak en vrouwees te vier. Stroomop word op 9 Augustus 2018 vrygestel in teaters landswyd.
#RunwayJungle #VogueSafari#StroomopFilm#RaakVerloreVindJouself #9Aug2018
#InSamewerkingMet
📸 @justonebeautifulmess 🎬 @fathom.keyart🍀 @buds_and_blooms_florist 💄 @imagebysuna
Venue: @rooftopsalsa
@placecolsa
@gozonewater
Enjoy the Short Film
