STROOMOP met Mila Guy - DIY for the Concrete Jungle_Episode 5
Donnalee Roberts kuier die week saam met Mila Guy tydens die sesde episode van "DIY for the Concrete Jungle". Hulle gesels oor stroomop-swem en Mila deel 'n oulike DIY-tip vir die vroue!
“Women are the real architects of society.”
Hierdie mini-webreeks is gebore uit die hart van Stroomop film, om vroueharte te raak en vrouwees te vier. Stroomop word op 9 Augustus 2018 vrygestel in teaters landswyd.
#RunwayJungle #VogueSafari#StroomopFilm#RaakVerloreVindJouself #9Aug2018
#InSamewerkingMet
📸 @justonebeautifulmess 🎬 @fathom.keyart🍀 @buds_and_blooms_florist 💄 @imagebysuna
Venue: @rooftopsalsa
@placecolsa
@gozonewater
Enjoy the Short Film
